KKNK

@AbsaKKNK

Die 19de Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) vind plaas vanaf 29 Maart - 6 April 2013 in Oudtshoorn

Photos and Videos by @AbsaKKNK

  • Timeline
  • Gallery

Laaste feesdag en ons eindig met 'n hoogtepunt van 15:00 met !

Kom droom vanaand saam met en die res van die fantastiese 'Droom' cast. Tieners kom klub lekker daarna!

Tieners kan verniet kom uithang & klub by ! Klub maak elke aand 22:00 na die fantastiese 'Droom' oop.

Bongi sing die fan zone verhoog by aan die brand! Maak dat julle hier kom!

Tieners! Kom slounge môre van 12:00 by ! Fun fotohoekie, lekker-lê kussings, arcade games & vertonings.

'Die monster in die gang' by skrik vir niks. #bikers #freaks #weirdos #avatars

1